Introduction video

Markus 7 week lees plan

Die Evangelie van Markus

Free


This Course Includes

16 Hours Learning Content
On Demand Training

Share this

  • Course Curriculum

    • Inleiding
      • Inleding tot die Evangelie van Markus
    • Week 1
      • Inleiding op die evangelie van Markus
      • Die drie Sinoptiese evangelies
      • Die vier evangelies se unieke Jesus-portrette
      • Die boodskap van Markus
      • Markus in vergelyking met die ander evangelies
      • Bybelstudie metodiek
      • Luistersiklus
      • Lectio Divina
    • Week 2
      • Markus 1:1-3:6 – Proloog en Deel 1: Bekendstelling
      • Markus 1:1 – Jesus as God-mens vervul die OT beloftes
      • Markus 1:1-8 – Die hart van die evangelie is opgesluit in Jesus Christus
      • Markus 1:9-20 – om deur Christus geroep te wees, is om ‘n dissipel te wees
      • Markus 1:21-31 – Dit is ‘n nuwe leer, en dit kom met gesag! Hy gebied selfs die bose geeste, en hulle gehoorsaam hom.
      • Markus 1:32-39 – Die bediening draai om God, nie om die vrugte daarvan nie
      • Markus 1:40-45 – “Ek wil. Word gesond.”
      • Markus 2:1-12 – geloof word in gedrag uitgedruk
      • Markus 2:13-17 – dié wat siek is, het ‘n dokter nodig
      • Markus 2:18-3:6 – Jesus se bevrydende bediening wek wrede weerstand van die leiers